icon__search

Spanwerk - Team Work

Episode 20

Angus Buchan

Markus 8:36
As jy jou familie verloor, verloor jy alles. Angus sê: “Wat help dit ‘n man om die hele wêreld as wins te verkry en hy verloor sy vrou of sy kinders?” Sterk gesinne is die hoeksteen van ‘n gelukkige nasie en ‘n gelukkige land. Angus bid dat gesinne dinge saam sal begin doen as ‘n span, dat hulle mekaar in ag sal neem en mekaar volledig sal ondersteun.
Mark 8:36
If you lose your family, you lose everything. Angus says: “What does it profit a man if he gains the whole world and loses his wife or his children?” Strong families are the cornerstone of a happy nation and a happy country. Angus prays that families will start doing things together as a team, take each other into account and support each other in every way.

More from Koringaar