icon__search

Geloof en Gehoorsaamheid - Faith and Obedience

Episode 19

Angus Buchan

Johannes 2:5
Angus lees die gedeelte oor die bruilof van Kana waar Jesus water in wyn verander het. Jesus se moeder, Maria, het vir die helpers gesê: “Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen.” Wat ook al Hy vir jou sê om te doen, moet jy doen. Moenie stry nie, doen dit net. Dit is wat geloof en gehoorsaamheid beteken. Hou aan om een voet voor die ander te sit en jy sal verbaas wees om te sine hoe jou lewe verander.

John 2:5
Angus reads about the wedding in Cana where Jesus turned water into wine. The mother of Jesus, Mary, told the servants: “Whatever He tells you, whatever He says to you. Do it.” Whatever Jesus says to you, do it. Don’t argue. That’s where faith and obedience come in. Just keep putting one foot in front of the other and you’ll be amazed at how your life is going to change.

More from Koringaar