icon__search

SatNav

Daar waar jy sit, staan, loop en slaap... orals ja...

August 11, 2024 • Dr Sebastiaan van Dyk • Deuteronomy 6:1–12

Deuteronomium Hoofstuk 6 want dit is waarom alles draai in die ganse Deuteronomium, en veral verse 4 en 5. Dit staan bekend as die SHEMA. Die belangrikheid van hierdie teks in Deuteronomium kan ek nie oor beklemtoon nie. Neem dus baie deeglik kennis...


In hierdie teks beklemtoon Moses die belangrikheid van HOOR (v. 4) en ook die belangrikheid om LIEF te hê (v. 5) in hierdie SHEMA. Daarom kan Jesus sê in Matteus 22:40 dat al die gebooie en wette hang aan hierdie SHEMA (v. 4-5). Of nog beter dit is ‘n opsomming van wie en wat Israel is en behoort te wees. Of nog beter, dit is ‘n opsomming van wie en wat elkeen wat na homself as ‘n Christen verwys is en behoort te wees.