Die saak wat gemaak is vir die waarheid van Christenskap in die eerste eeu is met soveel krag gedeel dat mense dit begin volg het om hierdie brutale samelewing waarin hulle geleef het uit te daag. Daar was hoop in die mees hopelose situasie...
Is hierdie my en jou oomblik in die tyd wat ons op hierdie aarde het om te skyn in ‘n kultuur en tyd wat dit meer nodig het as ooit?
Maar hoe? Op watter maniere bring en sien ons hoop in ‘n tyd soos hierdie?