Om nie voorbereid te wees vir die grootste wedloop van my lewe, was 'n baie groot tragedie. Ek wou dan so, so graag 'n kampioen wees. Toe gebeur 'n wonderwerk. Met 'n afrigter, kennis, oefen program en 'n groter plan was ek onstuitbaar.
07 Die Woord van God Hou My Veilig
Buite God se wil en reëls word ek Leeukos.
May 8, 2024 • Arette Burger
More from
Die Wedloop van die Lewe