icon__search

01 Die Wedloop van die Lewe

Ek neem deel aan die grootste wedloop sonder om te oefen?

May 8, 2024 • Arette Burger

Om nie voorbereid te wees vir die grootste wedloop van my lewe, was 'n baie groot tragedie. Ek wou dan so, so graag 'n kampioen wees. Toe gebeur 'n wonderwerk. Met 'n afrigter, kennis, oefen program en 'n groter plan was ek onstuitbaar.