icon__search

04 Oefen om God se Woord te Ken

Ons oefen om God se Woord te ken.

May 8, 2024 • Arette Burger

Om nie voorbereid te wees vir die grootste wedloop van my lewe, was 'n baie groot tragedie. Ek wou dan so, so graag 'n kampioen wees. Toe gebeur 'n wonderwerk. Met 'n afrigter, kennis, oefen program en 'n groter plan was ek onstuitbaar.