icon__search

Ingesluk of nie?

Hoe gaan jy die sin voltooi...

July 14, 2024 • Dr Sebastiaan van Dyk • Jonah

Soms kan ons oor die snaakste dingetjies bekommer in die Bybel en in dit die hele PUNT van die verhaal mis. Is dit nie maar hoe die lewe ook is nie, jyt is so gefokus op sekere dinge en as jy weer sien het jy nie net die punt nie maar die hele lewe gemis...


Jona se verhaal, wat Israel se verhaal is, wat JOU en MY verhaal is vandag nooi ons uit om altyd die punt raak te sien.