icon__search

Reptiele vir aandete...

Wanneer jy met God begin verskil oor God....

August 25, 2024 • Dr Sebastiaan van Dyk • Acts 10:9–29

Wat as God opdaag en daar ‘n nuwe spyskaart uit die Vader se hand op ons tafels land, heel anders as wat ons ooit kon sien, verstaan of glo, wat gaan ons dan doen. Gaan ons ook stry met God en sê maar dit is nie Goddelik nie?


Hoeveel keer in die geskiedenis het die kerk nie al vir God net gou reg gehelp nie – tot katastrofiese gevolge vir die wêreld, buurte, gemeenskappe, kinders en klein kinders.