icon__search

Hemelvaart boodskap

May 21, 2020

Matt 28:20 En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.

Mark 16:19 Nadat die Here Jesus dit vir hulle gesê het, is Hy in die hemel opgeneem en het Hy aan die regterhand van God gaan sit.

Luk 24:51 Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weg gegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het Hom aanbid.

Hand 1:11 Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom ná die hemel toe sien opgaan het.