icon__search

Paasfees 2020 - Eredienste

Opstanding Sondag - Die klip en die klok.

April 12, 2020 • Charles James

Ons uitsending van Paasfees 2020 se Opstanding Sondag erediens- Die klip en die klok. Wees saam met ons gemeenskap van gelowiges en deel in hierdie vreugdevolle oggend!

Paasfees 2020

Welkom by Paasfees 2020. Elke diens sal lewendig hier uitgesaai word en kan na die tyd weerr hier gekyk word. Elke diens sal hier onder verskyn 5 min. voordat dit lewendig uitgesaai word. Die skedule lyk as volg: Sondag 5 April, 9:00 - Palmsondag: Die Koning is hier! Donderdag 9 April, 18:30 - Paasnagmaal: Die Bebloede Kruis. Sondag 12 April, 9:00 - Opsandingsondag: Die Klip en die Klok.

Nagmaalsdiens Donderdag 9 April

April 9, 2020 • Charles James

Hierdie erediens is 'n digitale Nagmaalsdiens. Terwyl Nagmaal as sakrament vir ons spesiaal en belangrik is maak die buitengewone tye waarin ons leef dit nodig om op nuwe maniere as gelowiges hierdie diepsinnige geleentheid te vier. Lees asb die dokumentasie oor die Nagmaal wat hierdie diens voorafgaan by http://www.ngkerkpellissier.co.za/paasfees-2020

Oggenddiens 5 April 2020

April 5, 2020 • Francois Lamprecht