icon__search

Krag van Heilige Gees

July 23, 2023 • Rassie Fourie

Reg deur die Bybel sien ons dat God kragtig gewerk en opgetree het in Sy verhouding met die mensdom. Hy het self en deur mense kragtig gewerk deur wondertekens, en wonderdade. Jesus selkf het on sook die opdrag gegee om Sy bediening Voort te sit op aarde. Handelinge 1:8 noem selfs da tons Godelike of Geestelike krag benodig om goeie getuies vir Hom te kan wees. Mag God sy krag in en deur jou laat werk!

More from Dynamite

Kan God jou vertrou met Sy Krag?

October 1, 2023 • GD Prinsloo

'n Seisoen waarin handels- na gebedshuise verander word

September 24, 2023 • Ben Coetzee

Krag van Genesings

September 17, 2023 • Conner Lawther