Ons nooi jou uit na ons maandelikse Eerste Saterdag Gebedsgeleentheid. Ons gaan lekker sing en saam bid vir ons gemeente en vir mense in ons gemeente. Ons kom by die Timoteussaal bymekaar.