Bybelskool vir Volwassenes

April 22, 2025
6:15 - 7:30pm

Indien jy wil inskakel by ons video lesing Bybelskool: Unlocking the Bible, is jy meer as welkom om Dinsdae-aande om 18h15-18h30 by die Klein Kerkie in te skakel. Kontak vir Vernon Heys (vernon@heysimport.co.za) vir meer inligting.