KOSTES:
Alle verblyf by Sandgat kampterrein, moet self bespreek en betaal word by Sandgat. Gebruik asb. Baptiste Kerk Kamp as julle verwysing.
Die R150.00 per person kostes vir die Kerk Kamp word in die Bfn. Baptiste Kerk se rekening betaal. Alle kinders 12 jaar en jonger betaal net R50. Gebruik asb. Naam en Van; Kerk Kamp as julle verwysing. Stuur die bewys van betaling na nicole@kerk.co.za
Kerk Bankbesonderhede:
BFN Baptiste Kerk; ABSA Bank; Tjek Rekening; 470207655